
Klinkerswiele-Knypkaarte
R20,00
Hierdie klinkerswiele help kinders om klinkers (vokale) en klankgroepe in woorde makliker te herken en te oefen.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Kort klinkers (a, e, i, o, u, asook y)
- Lang klinkers (aa, ee, oo, uu)
- Tweeklanke (ie, ei, ou, eu, ui, oe)
- Drieklanke (aai, eeu, ooi, oei)
Wat jy ontvang:
- 20 wiele – 1 wiel per klank
- Kleur + Swart en Wit
- 1 wiel per A4-bladsy
Hoe om te gebruik:
- Druk en knip die wiele uit
- Lamineer vir duursaamheid
- Gebruik wasgoedpennetjies of skuifspelde
- Kies die prente wat by die klank pas
- Inkleur of omkring in swart-en-wit weergawe
Vaardighede:
- Klankherkenning
- Begrip van klinkers en klankgroepe
- Visuele diskriminasie
- Fyn motoriese vaardighede
- Vroeë leesvaardighede
Teikengroep:
Graad R–3
Ook beskikbaar:
In Engels: Vowel Wheels | Clip Cards
Alfabetwiele | Knipkaarte



