65 bladsye
325 woorde
Die flitskaarte fokus op:
* Kort klanke (125 woorde)
* Lang klanke (75 woorde)
* Tweeklank-woorde (90 woorde)
* Drieklank-woorde (35 woorde)
Elke kaartjie bevat ’n woord en bypassende prentjie.
Die kaartjies is veelsydig en kan op enige manier gebruik word.