💚 Swart November – Laaste Dag van Week 2!

Kry 55% AFSLAG OP ALLES – selfs ons splinternuwe hulpbronne! 🎉

⏳ Aanbod eindig vanaand om middernag!

123 Kleimatte

Original price was: R15,00.Current price is: R6,75.

10 Prettige kleimatte om getalle te oefen. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

10 bladsye
Prettige kleimatte vir die jonger kinders wat leer tel en syferherkenning wil oefen. Hierdie stel bestaan uit 10 kleimatte van getalle 1 tot 10. Elke mat het drie klei-aktiwiteite: vorm die syfer, voltooi die prentjie en vul die tabel in. Kyk ook uit vir die ABC Kleimatte.