💚 Swart November – Week 2!

Geniet 55% AFSLAG OP ALLES – selfs ons splinternuwe hulpbronne! 🎉

Moet dit nie misloop nie – aanbod eindig 9 November.

Getalsoek 0-10

Original price was: R10,00.Current price is: R4,50.

11 Werkkaarte vir getalherkenning. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

11 bladsye
Wit-en-swart

Oulike werkkaarte vir Graad R en voorskoolse kinders om getalherkenning in te oefen. Daar is een werkkaart vir elke getal van 0 tot 10. Aktiwiteite: soek die getalle, inkleur en trek die syfer en getalname na.