Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact

3 bladsye
‘n Prettige manier om hoofrekene te oefen. Daar is 40 plus en 40 minus somme (Getalle 0 – 20). Knip die somme-bakstene uit en laat die kind die muur voltooi deur die somme op die regte antwoorde te plaas.