Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Nuwe Geld: Plakkate & Speelgeld
R20,00
A4-grootte plakkate en speelgeld van die nuwe SA munte en banknote. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
26 bladsye
Volkleur
Afrikaanse weergawe
Hierdie stel A4-plakkate fokus slegs op die nuwe Suid-Afrikaanse munte en banknote (2023).
Daar is 24 plakkate (verskillende variasies) en 2 bladsye munte en note om as speelgeld te gebruik.





