Getalleboek 0-20

R30,00

’n Getalle-werkboek wat leerders help om getalherkenning van 0–20 te oefen.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Getalle 0–20
  • Getalname (alternatiewe spellings ingesluit: agt / ag; negentien / neëntien)
  • Getalherkenning
  • Getalvorming
  • Tel

Wat jy ontvang:

  • 21 werkkaarte
  • Een getal per bladsy
  • 1 ekstra oefenblad met al die getalle
  • Volkleur weergawe
  • Swart-en-wit weergawe

Vaardighede:

  • Getalherkenning
  • Skryfvaardighede
  • Vroeë wiskundige denke
  • Konsentrasie

Teikengroep:

Graad 1–3

Verskillende spellings ook