Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Tel Geld | Knipkaarte | SA Geld
R50,00
‘n Stel van 240 knipkaartjies om geld te tel. Nuwe SA geld!! (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
20 A4-grootte bladsye
240 knipkaartjies
NUWE SA GELD!!
Kan vir Afrikaanse en Engelse leerders gebruik word.
Oefen om geld te tel met hierdie prettige volkleur geld-knipkaartjies. Knip die kaartjies uit, lamineer, gebruik wasgoedpennetjie / skuifspeld om die regte antwoord te merk. Vir ‘n self-korrigerende aktiwiteit kan die antwoord agter op die kaartjie aangebring word.
Die kaartjies is as volg verdeel:
* Munt en noot herkenning
* Sente
* Rande
* Rand en sent





