Maal en Deel-Blokraaie

Original price was: R25,00.Current price is: R12,50.

’n Versameling wiskunde-blokraaie wat maal- en deeltafels op ’n prettige manier inoefen. Leerders los somme op en gebruik probleemoplossing om die blokraaie te voltooi.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads
  • Enhance your curriculum
  • Made by humans
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Maaltafels (tot en met 12 x 12)
  • Deeltafels
  • Hoofrekene
  • Getalverhoudings
  • Probleemoplossing

Wat jy ontvang:

  • 20 werkkaarte
  • Kleur weergawe
  • Swart-en-wit weergawe

Hoe om te gebruik:

  • Los die somme op
  • Vul die antwoorde in die blokraai in
  • Gebruik as ’n werkboekie of klasaktiwiteit
  • Kan as ’n spoeduitdaging gebruik word

Vaardighede:

  • Hoofrekene
  • Probleemoplossing
  • Logiese denke
  • Konsentrasie
  • Getalbegrip

Teikengroep:

Graad 3–6

Ook beskikbaar: