Getalle Dominoes

R10,00

Domino-speletjie om getalle en getalname te leer. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

96 teรซls / 8 bladsye
โ€˜n Prettige manier om getalle te oefen. Hierdie stel dominoes fokus op:
* Getalle 0-20
* Veelvoude van 10
* Getalle, getalname, tel en basiese optelsomme.
โ€˜n Speler kan met slegs die getalle 0-20 speel en vir โ€˜n groter uitdaging veelvoude van 10 byvoeg. Geskik vir een of meer spelers. Reรซls is ingesluit.

๐Ÿ“š 50% Afslag op Afrikaanse Hulpbronne!

Geen koepon nodig โ€“ die Afr50-afslag word outomaties toegepas in die mandjie en/of by checkout.

๐Ÿ“… Geldig tot einde van vandag!