

Robot-Somme: Vlak 5
R10,00
’n Wiskunde-aktiwiteitsboekie met ’n prettige robot-tema. Dit kan gebruik word vir inoefening, verryking en hersiening van basiese wiskundevaardighede en dek hoofsaaklik Graad 5 werk.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Optel en aftrek
- Maal en deel
- Breuke
- Desimale getalle
- Raaisels
- Getalbegrip
- Verskeie basiese wiskundevaardighede
Wat jy ontvang:
- 12 werkkaarte
- Antwoorde ingesluit
- Swart en wit
Vaardighede:
- Rekenvaardighede
- Probleemoplossing
- Logiese denke
- Getalbegrip
Teikengroep:
Graad 5. Hersieningswerk vir Graad 6.
Ook beskikbaar:





