Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact

Roomys-plekwaarde
R5,00
‘n Praktiese stelletjie om uitgebreide notasie en plekwaarde te oefen. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
5 bladsye
Hierdie stel is ideaal om plekwaarde en uitgebreide notasie te oefen. Knip die roomysstukke uit en lamineer (opsioneel). Begin by die roomyshorinkie en bou die getal met die roomyse. Die stel maak voorsiening vir TE, HTE asook DHTE.



