Teikentoring | Wiskunde-Raaisels #1

R10,00

Ontwikkel logiese denke en kreatiewe probleemoplossing met hierdie wiskunde-speletjie waar leerders somme moet bou om ’n reeks teikens te bereik.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Wiskunde-speletjies
  • Skryf van getalsinne
  • Optel, aftrek, maal en deel
  • Getalkombinasies
  • Orde van bewerking-oefening

Wat jy ontvang:

  • 15 bladsye in swart en wit
  • 6 speletjies per bladsy
Hoe om te gebruik:
  • Druk die bladsye uit
  • Werk individueel, in pare of groepe
  • Bou somme met +, −, ×, ÷
  • Gebruik elke getal slegs een keer per som
  • Vind verskillende maniere om teikens te bereik

Vaardighede: Skills:

  • probleemoplossing
  • Strategie-gebaseerde denke
  • wiskundige redenasie
  • kritiese denke

Teikengroep:

Graad 3–6. Ouer leerders en volwassenes kan dit ook geniet.

Ook beskikbaar:

In Engels: Target Tower | Maths Games #1