Vorms | Knipkaarte

R5,00

’n Prettige knypkaart-aktiwiteit om kinders te help om basiese 2D-vorms te leer ken en herken.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Identifiseer vorms
  • Visuele onderskeiding
  • Naam van vorms

Wat jy ontvang:

  • 2 bladsye
  • 22 clip-kaarte (2 per vorm)
Hoe om te gebruik:
  • Knip die kaarte uit
  • Lamineer vir duursaamheid
  • Gebruik wasgoedpennetjies om die antwoorde te kies

Vaardighede:

  • Vormherkenning
  • Visuele onderskeiding
  • Fyn motoriese ontwikkeling
  • Vroeë wiskundige denke

Teikengroep:

Voorskool–Graad 3

Ook beskikbaar:

In Engels: Shapes | Clip Cards