
Vingerverf vir Kleuters
R0,00
’n Prettige stel vingerverf-aktiwiteite wat help om fyn motoriese vaardighede en vroeë leer deur sensoriese spel te ontwikkel. Leerders vul die kolletjies in met vingerverf terwyl hulle ook eenvoudige woorde ontdek.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat jy ontvang:
- 10 vingerverf-aktiwiteitsbladsye
- Eenvoudige prentjies met kolletjies om in te vul
- Woorde om oor te trek op elke bladsy
- Gratis hulpbron
- Kleur
Hoe om te gebruik:
- Druk die aktiwiteitsbladsye uit
- Laat leerders die kolletjies met vingerverf invul
- Gesels oor die prente en kleure
- Laat leerders die woorde natrek vir vroeë skryf-oefening
- Gebruik as ’n sensoriese en fyn motoriese aktiwiteit
Vaardighede:
- Fyn motoriese ontwikkeling
- Hand-oog koördinasie
- Kleurherkenning
- Vroeë woordeskat-ontwikkeling
- Voor-skryf vaardighede
Teikengroep:
Voorskool – Graad R


