Eerste 150 Woorde | Flitskaarte

R25,00

Hierdie is ’n stel van 150 flitskaarte met eenvoudige woorde en bypassende foto’s om vroeë woordeskat te ontwikkel. Kinders bou woordeskat deur visuele herkenning en herhaling.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Kleure
  • Getalle
  • Kos
  • Diere
  • Klere
  • Speelgoed
  • Kombuis
  • Badkamer
  • Vervoer
  • Natuur

Wat jy ontvang: 

  • 38 volkleur bladsye
  • 150 flitskaarte
  • 4 A6-kaarte per A4-bladsy
Hoe om te gebruik:
  • Knip die flitskaarte uit en gesels daaroor
  • Gebruik vir woordeskat-oefening
  • Druk dubbel vir geheuespeletjies
  • Plaas volledige bladsye in ‘n lêer (skep prenteboek)
  • Gebruik individueel of in groep

Vaardighede:

  • Woordeskatontwikkeling
  • Geheueherroeping
  • Visuele herkenning
  • Aandag en fokus
  • Taalontwikkeling

Teikengroep:

Voorskool – Graad R. Ook Engels EAT-leerders.

Ook beskibaar:

In Engels: First 150 Words | Flashcards