Getalle Dominoes

R10,00

’n Speletjie om getalle, getalname en basiese somme te oefen deur domino-teëls met mekaar te verbind.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Getalle 0–20
  • Veelvoude van 10
  • Getalname
  • Telvaardighede
  • Basiese optelsomme

Wat jy ontvang:

  • 8 volkleur bladsye
  • 96 domino-teëls
  • Reëls ingesluit
Hoe om te gebruik:
  • Knip die domino-teëls uit
  • Lamineer vir duursaamheid
  • Pas die korrekte getalle, somme of getalname
  • Speel alleen of in ‘n groep

Vaardighede:

  • Getalherkenning
  • Getalbegrip
  • Hoofrekene
  • Logiese denke

Teikengroep:

Graad 1–3

Ook beskikbaar:

In Engels: Numbers Dominoes