

Getalle Dominoes
R10,00
’n Speletjie om getalle, getalname en basiese somme te oefen deur domino-teëls met mekaar te verbind.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Getalle 0–20
- Veelvoude van 10
- Getalname
- Telvaardighede
- Basiese optelsomme
Wat jy ontvang:
- 8 volkleur bladsye
- 96 domino-teëls
- Reëls ingesluit
Hoe om te gebruik:
- Knip die domino-teëls uit
- Lamineer vir duursaamheid
- Pas die korrekte getalle, somme of getalname
- Speel alleen of in ‘n groep
Vaardighede:
- Getalherkenning
- Getalbegrip
- Hoofrekene
- Logiese denke
Teikengroep:
Graad 1–3
Ook beskikbaar:
In Engels: Numbers Dominoes





