Skool-Inkleurprente | School Colouring Pages

R0,00

6 gratis skool-inkleurbladsye met positiewe bevestigings, Afrikaans & Engels. Perfek vir die eerste dag van skool. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout
Category:

’n Praktiese aktiwiteit vir die eerste dag van skool.

Hierdie gratis pakkie bevat 6 inkleurbladsye, elk met ’n positiewe skool-bevestiging wat selfvertroue, rustigheid en ’n positiewe ingesteldheid bevorder.

Die Engelse weergawe is ook ingesluit, wat dit ideaal maak vir tweetalige klasse of verskillende ouderdomsgroepe.

Ideaal vir:

  • Die eerste dag van skool
  • Oorgangstye en stilwerk
  • Om kinders kalm en besig te hou sonder ekstra voorbereiding

Ingesluit:

  • 6 Afrikaans inkleurbladsye
  • 6 Engelse inkleurbladsye
  • Drukvriendelik
  • Geen voorbereiding nodig

Laai af, druk uit, en begin die skooljaar met ’n positiewe, rustige begin.