Beginklank-kombinasies | Mini-Leesboekies

R30,00

Prettige, voubare mini-boekies wat elkeen slegs op een beginklank-kombinasie fokus sodat die leerder die klank kan vaslê voordat daar na ander klanke beweeg word.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Beginklank-kombinasies:
    • L-kombinasies: bl-, fl-, gl-, pl-, sl-, vl-
    • R-kombinasies: br-, dr-, fr-, gr-, pr-, tr-, vr-, wr-
    • S-kombinasies: sk-, sm-, sn-, sp-, st-
    • K-kombinasies: kl-, kn-, kr-
    • W-kombinasies: dw-, kw-, sw-, tw-
    • J-kombinasies: sj-, tj-
    • Drieklanke-kombinasies: skr-, str-, spr-
  • Kort herhalende sinslees
  • Klankpatroon-herhaling vir dekodering
  • Eenvoudige woordeskat per kombinasie
  • Vouvorm mini-boekie formaat (A4 → 8 bladsye)
  • Inkleur-prentjie op elke bladsy

Wat jy ontvang:

  • 31 mini-leesboekies
  • Vou-instruksies
Hoe om te gebruik:
  • Druk en vou elke A4-bladsy in ’n boekie
  • Lees bladsy-vir-bladsy volgens klank
  • Laat leerders inkleur

Vaardighede:

  • klankdekodering
  • leesvloei
  • woordherkenning
  • sinlees
  • fonetiese bewustheid
  • selfstandige lees

Teikengroep:

Graad R–3. Ouer sukkelende lesers kan ook baat vind.