


Getalleboek 0-20
R30,00
’n Getalle-werkboek wat leerders help om getalherkenning van 0–20 te oefen.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Getalle 0–20
- Getalname (alternatiewe spellings ingesluit: agt / ag; negentien / neëntien)
- Getalherkenning
- Getalvorming
- Tel
Wat jy ontvang:
- 21 werkkaarte
- Een getal per bladsy
- 1 ekstra oefenblad met al die getalle
- Volkleur weergawe
- Swart-en-wit weergawe
Vaardighede:
- Getalherkenning
- Skryfvaardighede
- Vroeë wiskundige denke
- Konsentrasie
Teikengroep:
Graad 1–3
Verskillende spellings ook






