Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact



PLUS, MINUS, MAAL en DEEL
40 Werkkaarte
Hoofrekene-oefeninge kan ook maar vervelig raak, maar met blokraaie is daar ‘n addisionele element van probleemoplossing – net om dinge ‘n bietjie interessanter te maak. Hierdie blokraai-werkboekie is in twee verdeel: Plus en minus en dan maal en deel. Gebruik dit as ‘n blokraai-boekie of om ‘n wiskunde-les mee af te skop. Kinders wat van kompetisie hou, kan dit as spoedtoetse gebruik en hul tye op die werkkaart neerskryf.
Halwe boekie met slegs PLUS en MINUS ook beskikbaar. Klik hier.
Halwe boekie met slegs MAAL en DEEL ook beskikbaar. Klik hier.