Kort Klanke Werkboek

R50,00

Werkkaarte – woorde met kort klanke (a, e, i, o, u asook y). Volkleur PLUS swart-en-wit. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

55 Werkkaarte
2 muurkaarte
Volkleur PLUS swart-en-wit

Leer woorde met die kort klinkers: a, e, i, o, u asook y. Die pakket bestaan uit 55 werkkaarte. Die pakket is kleurvol, maar bied ook geleentheid om self in te kleur en te teken. Dit vorm deel van ’n reeks, maar kan onafhanklik van mekaar gebruik word: Kort klanke, Lang klanke, Tweeklank-woorde en Drieklank-woorde.

You may also like…