Al vier klankeboeke is in hierdie bondel ingesluit – Volkleur PLUS swart-en-wit. Hierdie boeke is ook apart beskikbaar.
1. KORT KLANKE:
Woorde met a, e, i, o, u en y. Werkboek met 55 kleurvolle werkkaarte. (Ook as enkelproduk beskikbaar.)
2. LANG KLANKE:
Woorde met aa, ee, oo, uu. Werkboek met 55 kleurvolle werkkaarte. (Ook as enkelproduk beskikbaar.)
3. TWEEKLANKE:
Tweeklank-woorde met oe, ou, ei, eu, ie, ui. Werkboek met 55 kleurvolle werkkaarte. (Ook as enkelproduk beskikbaar.)
4. DRIEKLANKE:
Drieklank-woorde met aai, ooi, oei, eeu. Werkboek met 55 kleurvolle werkkaarte. (Ook as enkelproduk beskikbaar.)
Ideaal as aanvulling of hersiening.