fbpx
,

Lopende Skrif Oefenboek

R25,00

Lopende skrif-oefeninge met ‘n Bybel- en natuurtema. (Aflaaibare PDF)

28 Bladsye
1 Muurkaart
Oefen lopende skrif met hierdie boekie met ‘n Bybel- en natuur-tema. Trek die letters en woorde op die stippellyne na. Die Bybelversies bied geleentheid om die lees van lopende skrif te oefen. Die versies is spesiaal in grys, sodat dié wat van kopieerwerk hou, bo-oor die bewoording kan skryf. Dit is die ideale manier om ‘n dag rustig mee te begin.

Shopping Cart
Scroll to Top