Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact

15 bladsye
‘n Knip-en-plak werkboekie om meer oor sinsbou te leer en oefen sommer ook die fyn motoriese spiere met die verskillende aktiwiteite. Sinne is 4 tot 6 woorde lank. Knip die woorde uit, plak dit in die regte volgorde sodat die sin by die prentjie pas, skryf die sin oor en kleur die prentjie in.