

Skryf Sinne Werkboek
R25,00
’n Werkboek wat leerders help om skryfvaardighede te ontwikkel deur kort sinne te bou en dit met beskrywende woorde uit te brei.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Hoofletters
- Leestekens
- Sinsoorte
- Uitbreiding van sinne met beskrywende woorde
- Skryf eie sinne
Wat jy ontvang:
- 21 werkkaarte
- 3 plakkate
- Kleur
Hoe om te gebruik:
- Werk deur die werkkaarte stap vir stap
- Gebruik plakkate as visuele hulp
Vaardighede:
- Sinbou
- Skryfvaardighede
- Taalstruktuurbegrip
- Lees en skryf integrasie
- Kreatiewe taalgebruik
Teikengroep:
Graad 1–3





