SALE


Woord-knipkaartjies
Original price was: R50,00.R39,00Current price is: R39,00.
’n Stel interaktiewe knypkaartjies om lees en klankherkenning te oefen deur woorde by prente te pas.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Kort klanke
- Lang klanke
- Tweeklanke
- Drieklanke
- Leesbegrip
Wat jy ontvang:
- 24 volkleur bladsye
- 288 woordkaartjies
Hoe om te gebruik:
- Knip die woordkaartjies uit
- Lamineer vir duursaamheid
- Lees die woord op elke kaart
- Kies die korrekte prentjie
- Merk die antwoord met ’n wasgoedpennetjie of skuifspeld
Vaardighede:
- Klankherkenning
- Vroeë leesvaardighede
- Leesbegrip
- Visuele onderskeiding
- Fyn motoriese ontwikkeling
Teikengroep:
Graad 1–3



