Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact

Dobbelstene | Woordbou
R0,00
Dobbelstene vir woordbou-speletjies.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
6 bladsye
‘n Stel van 11 verskillende dobbelstene in verskeie kleure om woorde mee te bou.
Pers – begin- en -eindklanke
Rooi – kort klanke
Groen – lang klanke
Blou – tweeklanke
Geel – drieklanke
Idee vir gebruik: Gebruik enige hoeveelheid dobbelstene. Gooi die dobbelstene en laat jou kind kyk of hy ‘n woord kan bou.
Slegs in Afrikaans.



