Flitskaarte | Tweeklanke

R20,00

Flitskaarte met tweeklank-woorde en bypassende prentjies in volkleur en wit-en-swart. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

150 flitskaarte
Volkleur en wit-en-swart (2 stelle)

Verbeter jou kind se leesvaardighede met hierdie flitskaarte met tweeklank-woorde. Elke kaartjie wys ’n woord aan die voorkant, met die klinker in ’n gekleurde letter uitgelig, en ’n ooreenstemmende prentjie aan die agterkant om woordherkenning te bevorder en woordeskat uit te brei. Knip die kaartjies uit, vou dit in die middel, plak die kante aanmekaar en lamineer vir duursaamheid.

Voorbeelde:
ei-woorde: brei, vleis, paleis
ie-woorde: mier, fiets, mielie
eu-woorde: deur, skeur, kleur
ou-woorde: klou, sout, ouma
ui-woorde: uil, luis, fluit
oe-woorde: boer, doek, stoel