

Klinkende Klanke Ouditiewe Oefeninge
Original price was: R20,00.R10,00Current price is: R10,00.
Praktiese ouditiewe oefeninge wat leerders help om klanke te onderskei en te identifiseer wanneer hulle met klankleer begin.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Beginklanke
- Middelklanke
- Eindklanke
- Letterklanke c, q, x, z uitgesluit
- Prentgebaseerde aktiwiteite
Wat jy ontvang:
- 22 klankkaarte
- Kleur
Hoe om te gebruik:
- Sê die woorde hardop
- Luister na die klanke in elke woord
- Identifiseer die korrekte prente
- Knip en plak of lamineer vir herhaalde gebruik
Vaardighede:
- Ouditiewe onderskeiding
- Klankherkenning
- Fonemiese bewustheid
- Konsentrasie en luistervaardighede
- Vroeë leesvaardighede
Teikengroep:
Graad R. Jonger leerders kan ook baat vind.





