Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact



Drieklank | Werkboek
R50,00
Werkkaarte – Drieklank-woorde (aai, ooi, eeu, oei). Volkleur PLUS swart-en-wit. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
55 Werkkaarte
Volkleur PLUS swart-en-wit
Leer woorde met aai, eeu, oei, ooi. Die pakket bestaan uit 55 werkkaarte. Die pakket is kleurvol, maar bied ook geleentheid om self in te kleur en te teken. Dit vorm deel van ’n reeks: Kort klanke, Lang klanke, Tweeklank-woorde en Drieklank-woorde.






