SALE












Vlak 1 – Somme met… (5-in-1)
Original price was: R50,00.R35,00Current price is: R35,00.
’n Bondel van 5 tematiese wiskunde-aktiwiteitsboekies om basiese wiskundevaardighede te oefen, hersien of versterk en dek hoofsaaklik Graad 1 werk.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbronne behandel:
- Optel en aftrek
- Tel en getalpatrone
- Veelvoude
- Halvering
- Tiene en ene
- Getalname
- Basiese wiskundevaardighede
Wat jy ontvang:
- 5 wiskunde-aktiwiteitsboekies volgens tema
- Altesaam 60 werkkaarte
- Swart-en-wit
- Antwoorde ingesluit
Vaardighede:
- Basiese rekenvaardighede
- Probleemoplossing
- Getalbegrip
- Logiese denke
- Aandag en fokus
- Wiskunde-inoefening
Teikengroep:
Graad 1. Hersieningswerk vir Graad 2.
Ook beskikbaar as enkelprodukte:
Somme met Goggas – Vlak 1
Somme met… Karnaval – Vlak 1
Somme met… Plaas – Vlak 1
Somme met… Robotte – Vlak 1
Somme met… Seediere – Vlak 1









