Somme met… Robotte – Vlak 1

R10,00

’n Wiskunde-aktiwiteitsboekie met ’n prettige robot-tema. Dit kan gebruik word vir inoefening, verryking en hersiening van basiese wiskundevaardighede en dek hoofsaaklik Graad 1 werk.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Optel en aftrek
  • Tel en getalpatrone
  • Verdubbeling en halvering
  • Veelvoude
  • Getalname
  • Verskeie basiese wiskundevaardighede

Wat jy ontvang: 

  • 12 swart-en-wit werkkaarte
  • Antwoorde ingesluit

Vaardighede:

  • Basiese rekenvaardighede
  • Probleemoplossing
  • Getalbegrip
  • Logiese denke

Teikengroep:

Graad 1. Hersieningswerk vir Graad 2.

Ook beskikbaar:

Somme met Goggas – Vlak 1
Somme met… Karnaval – Vlak 1
Somme met… Plaas – Vlak 1
Somme met… Seediere – Vlak 1
Bondel: Vlak 1 – Somme met… (5-in-1)