123 Kleimatte

R15,00

’n Stel prettige kleimatte vir jonger kinders wat tel en getalherkenning wil oefen.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Getalle 1–10
  • Tel voorwerpe

Wat jy ontvang:

  • 10 A4-kleimatte
  • Volkleur

Hoe om te gebruik:

  • Vorm die getalle met klei
  • Voltooi die tienraam

Vaardighede:

  • Getalherkenning
  • Telvaardighede
  • Fyn motoriese ontwikkeling
  • Visuele onderskeiding
  • Hand-oog koördinasie

Teikengroep:

Graad R–1

Ook beskikbaar:

Kleure Kleimatte
ABC Kleimatte | Kleinletters
Vorms Kleimatte
Bondel: Kleimatte | Bondel