Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact
SALE












Vlak 2 – Somme met… (5-in-1)
Original price was: R50,00.R35,00Current price is: R35,00.
‘n Bondel van 5 aktiwiteitsboekies vir Vlak 2-wiskunde. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
‘n Bondel van 5 verskillende aktiwiteitsboekies vir Vlak 2.
LET WEL: Dié boekies is ook as enkelprodukte te koop, maak seker om nie dubbel te neem nie.
- Vlak 2 – Goggas – 12 bladsye / aktiwiteite
- Vlak 2 – Karnaval – 12 bladsye / aktiwiteite
- Vlak 2 – Plaas – 12 bladsye / aktiwiteite
- Vlak 2 – Robotte – 12 bladsye / aktiwiteite
- Vlak 2 – Seediere – 12 bladsye / aktiwiteite
Vlak 2 = Graad 2.
Antwoorde ingesluit.
Slegs in Afrikaans.









