Syferwarboel | Wiskunde-Raaisels #2

R10,00

Ontwikkel logiese denke en kreatiewe probleemoplossing met hierdie wiskunde-speletjie waar leerders somme moet bou om ’n teiken te bereik. Gebasseer op die woordspeletjie, Boggle.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Wiskunde-raaisels gebasseer op die woordspeletjie, Boggle
  • Skryf van getalsinne
  • Orde van bewerking-oefening
  • Getal-kombinasies

Wat jy ontvang:

  • 15 bladsye in swart en wit
  • 1 speletjie per bladsy
Hoe om te gebruik:
  • Druk die bladsye uit
  • Werk individueel, in pare of groepe
  • Gebruik die rooster om verskillende somme te bou om die teikengetal te bereik

Vaardighede:

  • logiese en strategiese denke
  • probleemoplossing
  • wiskundige redenasie

Teikengroep:

Graad 3–6. Ouer leerders en volwassenes kan dit ook geniet.

Ook beskikbaar:

In Engels: Noggle | Maths Game #2