Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact

3 bladsye
‘n Prettige manier om hoofrekene te oefen. Daar is 40 plus en 40 minus somme (Getalle 0 – 20). Knip die somme-bakstene uit en laat die kind die muur voltooi deur die somme op die regte antwoorde te plaas.

![Somme met SEEDIERE] vlak 3 WEB Somme met Seediere - Graad 3](https://jououslimmie.co.za/wp-content/uploads/2023/08/Somme-met-SEEDIERE-vlak-3-WEB-500x500.jpg)

