Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact































Klankleer-Bondel (30-in-1)
R740,00
‘n Blitsige 30-in-1 klankleer-bondel. Ideaal vir Graad 1–3. Een klik van ‘n knoppie en 30 PDF-hulpbronne is in jou inkopiemandjie! Ná aankoop verskyn al jou skakels netjies in jou rekening vir aflaai.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Jy het nie die tyd om produkte een-vir-een in jou mandjie te plaas nie, maar jy weet jy soek báie klankleer-materiaal, dan is hierdie bondel vir jou!
Die items in hierdie bondel is nie uniek nie, dit is ook as los items beskikbaar. Almal slegs as aflaaibare PDFs.
Dit bestaan uit die volgende:
- Kort Klanke Werkboek – volkleur + wit-en-swart weergawe
- Lang Klanke Werkboek – volkleur + wit-en-swart weergawe
- Tweeklanke Werkboek – volkleur + wit-en-swart weergawe
- Drieklanke Werkboek – volkleur + wit-en-swart weergawe
- Woord-knipkaartjies vir kort klanke, lang klanke, tweeklanke en drieklanke.
- Bou die Woord – Kort klanke (Woordbou, knip-en-plak)
- Bou die Woord – Lang klanke (Woordbou, knip-en-plak)
- Bou die Woord – Tweeklanke (Woordbou, knip-en-plak)
- Bou die Woord – Drieklanke (Woordbou, knip-en-plak)
- Klanke Dominoes
- Woordbou-Kaarte
- Rymwoorde (Sneeuman)
- Mini-Leesboekies: Middelklanke
- Klanke-inkleurkaarte
- KVK-Woorde Legkaarte
- Mini-Leesboekies: Beginklank-kombinasies
- Sorteer Klinkers | Kort Klanke
- Klank dit! Dekodering
- Alfabetpret
- Beginklank-Kombinasies Werkkaarte
- Konsonant-Kombinasies Dekodering
- Kort klanke-bordspeletjie
- Lang klanke-bordspeletjie
- Tweeklanke-bordspeletjie
- Drieklanke-bordspeletjie
- Alfabetwiele | Knipkaarte
- Rol, Soek, Skryf | Klanke-volkleur + wit-en-swart weergawe
- Rol en Lees | Beginklank-kombinasies
- Rol en Lees | Eindklank-kombinasies
- Klinkerswiele | Knipkaarte