Kleure Kleimatte

R10,00

’n Stel kleurvolle kleimatte wat leerders help om 11 basiese kleure te leer deur praktiese klei-aktiwiteite.

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Instant PDF downloads.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout

Wat die hulpbron behandel:

  • Rooi, blou, geel, groen, oranje, pers, pienk, bruin, grys, wit en swart.

Wat jy ontvang:

  • 11 A4-kleimatte
  • Volkleur

Hoe om te gebruik:

  • Gebruik klei om die prente te voltooi
  • Gebruik die korrekte kleure

Vaardighede:

  • Kleurherkenning
  • Fyn motoriese ontwikkeling
  • Visuele onderskeiding
  • Hand-oog koördinasie

Teikengroep:

Voorskool – Graad R

Ook beskikbaar:

ABC Kleimatte | Kleinletters
123 Kleimatte
Vorms Kleimatte
Bondel: Kleimatte | Bondel