fbpx

Tweeklank-woorde Werkboek

R50,00

Werkkaarte – Tweeklank-woorde (ou, eu, ei, ui, oe, ie). Volkleur PLUS swart-en-wit. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
Guaranteed Safe Checkout

55 Werkkaarte
Volkleur PLUS swart-en-wit

Leer woorde met oe, ou, ei, eu, ie, ui. Die pakket bestaan uit 55 werkkaarte. Die pakket is kleurvol, maar bied ook geleentheid om self in te kleur en te teken. Dit vorm deel van ’n reeks: Kort klanke, Lang klanke, Tweeklank-woorde en Drieklank-woorde.