




Wêreldlande: Namibië-Aktiwiteitsboek
Original price was: R25,00.R12,50Current price is: R12,50.
Ontdek Namibië – ’n land bekend vir sy ongerepte woestyne, rooi duine en diverse wildlewe. Werk met kaarte, simbole, diere, historiese en interessante feite om die land beter te verstaan.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads
- Enhance your curriculum
- Made by humans
Wat die hulpbron behandel:
- Leesstuk oor Namibië
- Ligging van Namibië in die wêreld
- Landsvlag
- Nasionale simbole
- Landswapen
- Landslied
- Amptelike tale
- Tradisionele geregte
- Hoofstad en landmerke
- Toeriste-besienswaardighede
- Wilde diere van Namibië
- Van kolonie tot vryheid
- Kaartwerk: landmerke, populasie, klimaat
- Interessante feite
- QR-kodes vir navorsing
Wat jy ontvang:
- 20-bladsy praktiese aktiwiteitswerkboek
- volkleur weergawe
- swart-en-wit weergawe
Vaardighede:
- Leesbegrip
- Identifisering en benoeming
- Kaartwerk
- Interpretasie van visuele inligting
- Gebruik van basiese aanlyn navorsingsbronne
- Knip, plak en skryf
Teikengroep:
Graad 4-6 met begeleide ondersteuning vir jonger leerders.
Ook beskikbaar:








