Lees en kleur in

Original price was: R15,00.Current price is: R8,25.

‘n Stel van 20 leeskaarte volgens tema om lees in te oefen en om woordeskat uit te brei. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout
SKU: LEK Categories: , Tags: ,

20 leeskaarte
Elke leeskaart het 12 sinne volgens ‘n tema met ‘n bypassende prentjie om in te kleur.
Ideal vir woordeskat-uitbreiding, leesoefening, besig-hou-werk of sommer iets ekstra vir die lekker.

Temas:
Beroepe
Eetgoed
Emosies
Goggas
Groente
Klere
Plaasdiere
Seediere
Seevakansie
Skryfbehoeftes
Somer
Sport
Stadslewe
Stokperdjies
Troeteldiere
Tuin
Vervoer
Vrugte
Wildtuin
Winter