A-Z Letterboek
Original price was: R25,00.R11,25Current price is: R11,25.
Lettervormingsoefeninge vir hoof- en kleinletters asook ‘n klank- en letterherkenningsaktiwiteite per letter. (Aflaaibare PDF)
28 Werkkaarte
Hoof- en kleinletters
Leer hoe om elke letter van die alfabet in drukskrif te skryf. Een bladsy per letter. Elke bladsy fokus op lettervorming (hoof- en kleinletters), letterherkenning, klankherkenning en daar is ‘n prentjie om in te kleur. Twee werkkaarte fokus op slegs die lettervorming van a tot z.