





Maal- en Deeltafels Flitskaarte | Self-korrigerend
R20,00
Self-korrigerende flitskaarte help kinders om maaltafels en deeltafels onafhanklik te oefen. Leerders werk die som uit en kontroleer die antwoord agterop vir onmiddellike terugvoer.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Maaltafels (0 × 0 tot 12 × 12)
- Deeltafels (0 ÷ 0 tot 12 ÷ 12)
- Visuele rooster-ondersteuning (maaltafels)
- Self-korrigerende wiskunde-oefening
What you receive:
- 313 flitskaarte
- Maaltafelstel (169 kaarte)
- Deeltafelstel (144 kaarte)
- Volkleur weergawe
- Swart-en-wit weergawe
- Nie taalspesifiek nie
Hoe om te gebruik:
- Druk en knip die kaarte uit
- Vou in die middel en plak kante teen mekaar
- Lamineer vir duursaamheid
- Som op die voorkant
- Kontroleer die antwoord agterop
Vaardighede:
- maal-hoofrekene
- deel-hoofrekene
- onafhanklike leer
- getalbegrip
Teikengroep:
Graad 2–6. Ouer leerders kan ook hierby baatvind.
Ook beskikbaar:









