Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Tel Geld | Knipkaarte | Namibiese Dollar
R50,00
Prettige en praktiese geldsomme met die Namibiese geldeenheid. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
*** Namibië ***
240 kaartjies in slegs sent; slegs dollar; dollar en sent (Namibiese geldeenheid). Knip uit, lamineer en leer speel-speel geld tel deur die regte antwoord te kies. Knip die antwoorde met wasgoedpennetjies of skuifspelde.
Kan vir Afrikaans- en Engelssprekende gebruik word. Speelgeld nie ingesluit. N$50.





