fbpx

Maal- en Deeltafels Flitskaarte (Self-korrigerend)

R20,00

Self-korrigerende flitskaarte vir maaltafels sowel as deeltafels vanaf 0 x 0 tot 12 x 12. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
Guaranteed Safe Checkout

Maaltafels flitskaarte:
34 bladsye / 169 flitskaarte
Volkleur PLUS Wit-en-swart
Nie taalgebonde nie.

Deeltafels flitskaarte:
32 bladsye / 144 flitskaarte
Volkleur PLUS Wit-en-swart
Nie taalgebonde nie.

Oefen maaltafels en deeltafels van 0 x 0 tot 12 x 12 met hierdie self-korrigerende flitskaarte. Knip die kaartjies uit, vou in die middel sodat die som op die voorkant is en die antwoord aan die agterkant is. Plak die kante teen mekaar en lamineer vir langdurige gebruik.

Nou kan jou kind maal- en deeltafels onafhanklik oefen deur die antwoord agterop die kaartjie na te gaan. Die visuele rooster (maaltafels) kan help om die maaltafel te verstaan.

Helder die aktiwiteit op met kleurvolle kaartjies of vir ‘n inkvriendelike opsie, gebruik die wit-en-swart weergawe.

Moenie die Engelse weergawe ook aankoop nie, hierdie produk is nie taalgebonde nie.