

Tel Geld | Knypkaarte | Namibiese Dollar
R50,00
‘n Praktiese aktiwiteit om geld te tel met die Namibiese Dollar-geldeenheid. Leerders oefen geldherkenning en eenvoudige berekeninge.
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Instant PDF downloads.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
Wat die hulpbron behandel:
- Namibiese munt- en nootherkenning
- Sente
- Dollar
- Dollar en sent
- Geldtel-aktiwiteite met verskillende vlakke
- Nie taalspesifiek nie.
Wat jy ontvang:
- 20 bladsye in kleur
- 240 knypkaartjies
- Namibiese Dollar-geldeenheid
Hoe om te gebruik:
- Knip die kaartjies uit
- Lamineer vir duursaamheid
- Gebruik wasgoedpennetjies of skuifspelde om antwoorde te merk
- Merk antwoorde agterop vir selfkorreksie (opsioneel)
- Kan ook as werkkaarte gebruik word
Vaardighede:
- Geldherkenning
- Geldtelvaardighede
- Berekeningsvaardighede
- Probleemoplossing
- Fyn motoriese vaardigheid
Teikengroep:
Graad 1–3. Ander leerders kan ook baat vind.





