Pretboek: Somervakansie

R25,00

40 bladsye met prettige aktiwiteite om jou grondslagfase kind hierdie somervakansie mee besig te hou. (Aflaaibare PDF)

Why Buy with Jou Ou Slimmie?
  • Download immediately.
  • Safe and secure payment.
  • EFT payment option available.
somdn_product_page
Guaranteed Safe Checkout
Category:

Hierdie Somervakansie-pretboek is ‘n besig-bly pretboek van 40 bladsye om jou kind hierdie lang somervakansie mee besig te hou. Sodra jy die woorde “Mamma, ek is verveeld” hoor, kan jy ‘n bladsy of twee druk. Of druk alles uit vir die lang pad of ‘n reënerige dag. Ideaal vir kinders in die grondslagfase.

Aktiwiteite sluit in:
Inkleurbladsye
Teken
Sudoku
Woordsoek
Woordbou
Doolhof
Logika-raaisels
en meer…

(‘n Kleiner weergawe hiervan is gedurende Swart November vir ‘n beperkte aantal kopers gegee.)