Thumbs up | Blog | FAQ | TERMS OF USE | Contact


Klanke Dominoes
R10,00
Domino-speletjie / praktiese oefening om klanke te oefen. (Aflaaibare PDF)
Why Buy with Jou Ou Slimmie?
- Download immediately.
- Safe and secure payment.
- EFT payment option available.
14 bladsye
146 teëls
Hierdie stel dominoes fokus op woorde met kort klanke (a, e, i, o, u asook y), lank klanke (aa, ee, oo, uu), twee klanke (oe, ou, ui, ei, ie, eu) en drie klanke (aai, ooi, oei, eeu). Die teëls is volgens hierdie klanke gegroepeer. Daar kan met slegs een klankgroep op ‘n slag gespeel word en vir ‘n groter uitdaging kan twee of meer groepe bygevoeg word. Geskik vir een of meer spelers. Reëls is ingesluit. Moet in kleur gedruk word.





